Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoë
hoë [boodskap #125808] Di, 14 Mei 2019 05:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoë
Afbreking: hoë




Byvoeglike naamwoord: hoog
Vergrotende trap: hoër
Oortreffende trap: hoogste
Attributief: hoë
Partitief: hoogs

Betekenis:
• Attributiewe vorm van hoog; wat hoog is.

Gebruik:
• Ek wil die hoë berg uitklim.
• Dit is net toevallig dat Ngcuka en sy vrou albei hoë poste gekry het.

Vertaling:
Engels: high, tall
Nederlands: hoge


Selfstandige naamwoord: hoë
Meervoud: hoës

Betekenis:
• 'n Hooggeplaaste persoon.

Gebruik:
• Agt hoës is in Angola aangekla weens kiesgeweld.

Vertaling:
Engels: senior person
Nederlands: hooggeplaatste

Nota:
• Moenie "hoë" met "hoe" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Engeland
Volgende onderwerp: veroorsaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:21:34 MGT 2024