| veroorsaak [boodskap #125809] |
Di., 14 Mei 2019 05:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25872 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veroorsaak
Afbreking: ver•oor•saak
Werkwoord: veroorsaak
Verlede tyd: het veroorsaak
Teenwoordige deelwoord: veroorsakend, veroorsakende
Verlede deelwoord: veroorsaakte
Betekenis:
• Om die oorsaak te wees; tot iets aanleiding gee.
Gebruik:
• Die tsetsevlieg dra 'n parasiet wat slaapsiekte veroorsaak.
• Die blare is giftig en heuning van die nektar kan hallusinasies veroorsaak.
Afgelei:
• selfveroorsaak
Vertaling:
Engels: to cause, give rise to
Frans: causer, occasionner
Nederlands: veroorzaken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|