Leksikograaf Boodskappe: 26827 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Rooi is Engeland, blou is Skotland, groen is Wallis en geel is Noord-Ierland.Engeland
Afbreking: En•ge•land
Pleknaam: Engeland
Betekenis:
• Die deel van die Verenigde Koninkryk in die suide van die eiland Groot-Brittanje.
• (informeel) Die Verenigde Koninkryk of Groot-Brittanje as 'n geheel.
Gebruik:
• Londen is die hoofstad van Engeland.
• Ons toer deur Engeland.
Verwant:
• Engels
• Engelse
Vertaling:
Engels: England
Nederlands: Engeland
Xhosa: iNglani
Zoeloe: iNgilandi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.