Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Engeland
Engeland [boodskap #125807] Ma., 13 Mei 2019 20:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Rooi is Engeland, blou is Skotland, groen is Wallis en geel is Noord-Ierland.
Rooi is Engeland, blou is Skotland, groen is Wallis en geel is Noord-Ierland.
Engeland
Afbreking: En•ge•land




Pleknaam: Engeland

Betekenis:
• Die deel van die Verenigde Koninkryk in die suide van die eiland Groot-Brittanje.
• (informeel) Die Verenigde Koninkryk of Groot-Brittanje as 'n geheel.

Gebruik:
• Londen is die hoofstad van Engeland.
• Ons toer deur Engeland.

Verwant:
• Engels
• Engelse

Vertaling:
Engels: England
Nederlands: Engeland
Xhosa: iNglani
Zoeloe: iNgilandi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terug
Volgende onderwerp: hoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 14 17:12:50 UTC 2026