Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Engeland
Afbreking: En•ge•land
Pleknaam: Engeland
Betekenis:
• Een van die dele van die Verenigde Koninkryk, geleë op die eiland Groot-Brittanje in die noordweste van Europa.
• (losweg) Groot-Brittanje, die Verenigde Koninkryk.
Gebruik:
• Ons toer deur Engeland.
Verwant:
• Engels
• Engelse
Vertaling:
Engels: England
Nederlands: Engeland
Xhosa: iNglani
Zoeloe: iNgilandi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.