Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terug
terug [boodskap #125806] Ma, 13 Mei 2019 20:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terug
Afbreking: te•rug




Bywoord: terug

Betekenis:
• Agteruit of weer na die plek van oorsprong beweeg.
• In die verlede.

Gebruik:
• Staan terug! Sit die bak terug waar jy dit gekry het.
• Ek het twee weke terug laas van haar gehoor.

Spreekwoord:
• Die kat kom terug. [Gesê wanneer iemand onverwags verskyn of wanneer iets herhaaldelik gebeur.]

Afgelei:
• terugantwoord
• terugbaklei
• terugbesorg
• terugbetaal
• terugbetaling
• terugbeweeg
• terugblaai
• terugblik
• terugbring
• terugbuig
• terugdateer
• terugdeins
• terugdink
• terugdraai
• terugdruk
• terugdryf
• terugdwing
• terugeis
• terugflits
• teruggaan
• teruggang
• teruggee
• teruggly
• teruggroet
• terughaal
• terughardloop
• terughou
• terughoudend
• terughouding
• terugjaag
• terugkaats
• terugkap
• terugkeer
• terugkom
• terugkoop
• terugkoppeling
• terugkrabbel
• terugkrimp
• terugkruip
• terugkry
• terugkyk
• teruglees
• teruglei
• terugloop
• terugmars
• terugmarsjeer
• terugmigrasie
• terugneem
• terugontvang
• terugplaas
• terugploeg
• terugpomp
• terugpraat
• terugrat
• terugreis
• terugrit
• terugroei
• terugroep
• terugrol
• terugruk
• terugry
• terugsak
• terugsê
• terugsien
• terugsit
• terugskakel
• terugskiet
• terugskop
• terugskouing
• terugskouend
• terugskrik
• terugskryf
• terugskuif
• terugslaan
• terugslag
• terugsny
• terugspoeling
• terugspring
• terugsprong
• terugstaan
• terugstap
• terugsteier
• terugstoot
• terugstort
• terugstraling
• terugstroming
• terugstrompel
• terugstroom
• terugstuit
• terugstuur
• terugtog
• terugtrap
• terugtree
• terugtrek
• terugvaart
• terugval
• terugvat
• terugveg
• terugverkoop
• terugverlang
• terugvertaal
• terugverwys
• terugvind
• terugvlieg
• terugvloei
• terugvlug
• terugvoer
• terugvorder
• terugvou
• terugvra
• terugwaarts
• terugweg
• terugwen
• terugwerk
• terugwerp
• terugwin
• terugwyk
• terugwys

Vertaling:
Engels: back, backward; ago
Nederlands: terug

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bou
Volgende onderwerp: Engeland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:18:54 MGT 2024