oorlede [boodskap #125800] |
Ma, 13 Mei 2019 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorlede
Afbreking: oor•le•de
Byvoeglike naamwoord: oorlede
Betekenis:
• Wat gesterf het en dood is.
Gebruik:
• Abraham is oorlede toe hy 175 jaar oud was.
• Lizzie van Zyl is op 9 Mei 1901 in 'n Britse konsentrasiekamp oorlede.
Sinoniem:
• dood
• gestorwe
• ontslape
Antoniem:
• gebore
Afgelei:
• oorledene
Vertaling:
Engels: deceased
Nederlands: overleden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|