Leksikograaf Boodskappe: 26236 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
minder
Afbreking: min•der
Byvoeglike naamwoord: min
Vergrotende trap: minder
Oortreffende trap: minste
Betekenis:
• Die vergrotende trap van min.
Gebruik:
• Ek verdien minder geld as jy.
Spreekwoord:
• Hoe meer haas, hoe minder spoed. [As 'n mens oorhaastig te werk gaan, vorder jy nie altyd goed nie.]
• Hoe minder harsings in sy kop, hoe hoër pluiskeil sit hy op. [Iemand steek dikwels sy gebrek aan verstand agter uiterlike vertoon weg.]