langs [boodskap #125794] |
Ma, 13 Mei 2019 15:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
langs
Afbreking: langs
Voorsetsel: langs
Betekenis:
• Tersyde van, ewewydig aan; baie naby of teenaan iets anders.
Gebruik:
• Die pad loop langs die rivier.
Spreekwoord:
• Hulle sit langs een vuur. [Van dieselfde mening wees.]
Vertaling:
Engels: along, alongside, beside
Nederlands: langs
Bywoord: langs
Betekenis:
• In die rigting of omgewing van iets anders.
Gebruik:
• Jy moet daar langs loop.
Vertaling:
Engels: next to
Nederlands: langs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|