Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wêreldoorlog
wêreldoorlog [boodskap #125793] Ma., 13 Mei 2019 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25755
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wêreldoorlog
Afbreking: wê•reld•oor•log
Samestelling: wêreld + oorlog




Selfstandige naamwoord: wêreldoorlog
Meervoud: wêreldoorloë
Verkleinwoord: wêreldoorloggie
Meervoud van verkleining: wêreldoorloggies

Betekenis:
• 'n Groot oorlog waarby verskeie lande of wêreldmoondhede betrokke is en wat op internasionale of globale skaal gevoer word.

Gebruik:
• Die Eerste Wêreldoorlog het van 1914 tot 1918 tussen die Geallieerdes (hoofsaaklik Frankryk, die Britse Ryk, Rusland en die VSA) en die Sentrale Moondhede (vernaamlik die Duitse Keiserryk en bondgenote) plaasgevind.

Hiperoniem:
• oorlog

Vertaling:
Engels: world war
Nederlands: wereldoorlog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gegee
Volgende onderwerp: langs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 10 13:16:42 UTC 2026