Betekenis:
• (wetenskap) 'n Studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik en akkuraat moontlik weer te gee.
• Vak waarin mense oor die verlede onderrig word.
Gebruik:
• Die Paarl beklee 'n belangrike plek in die geskiedenis van Afrikaans.
• Geskiedenis is my gunsteling vak.