Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huidige
huidige [boodskap #125732] Sa, 11 Mei 2019 11:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huidige
Afbreking: hui•di•ge




Byvoeglike naamwoord: huidig
Attributief: huidige

Betekenis:
• Attributiewe vorm van huidig. Wat by die hede hoort.

Gebruik:
• Die huidige minister wil Afrikaans by skole afskaf.

Sinoniem:
• hedendaagse
• teenswoordige

Vertaling:
Engels: actual, current, present, present-day
Nederlands: huidige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enige
Volgende onderwerp: geskiedenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:20:56 MGT 2024