Leksikograaf Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pretoria
Afbreking: Pre•to•ria
Pleknaam: Pretoria
Betekenis:
• Administratiewe hoofstad van Suid-Afrika, geleë in die Gautengprovinsie, ongeveer 50 km noord van Johannesburg.
Gebruik:
• Pretoria is op 16 November 1855 deur die Voortrekkers gestig.
• In 1860 het Pretoria die hoofstad van die Zuid-Afrikaansche Republiek geword.