binne [boodskap #125699] |
Vr, 10 Mei 2019 21:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
binne
Afbreking: bin•ne
Voorsetsel: binne
Betekenis:
• In 'n bepaald bestek of ruimte; deur iets omring.
• In 'n bepaalde tyd.
Gebruik:
• Die woon binne die dorp, maar oupa bly op die plaas.
• Ons verwag binne 'n week uitsluitsel oor die saak.
Antoniem:
• buite
Vertaling:
Engels: inside, within
Nederlands: binnen
Bywoord: binne
Betekenis:
• Deur grense of mure omring.
Gebruik:
• As dit reën moet ons binne eet.
Vertaling:
Engels: inside
Nederlands: binnen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|