Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kaapstad
Kaapstad [boodskap #125698] Vr., 10 Mei 2019 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Kaapstad
Afbreking: Kaap•stad




Pleknaam: Kaapstad

Betekenis:
• 'n Stad aan die suidpunt van Afrika en die wetgewende hoofstad van Suid-Afrika.

Gebruik:
Kaapstad lê aan die voet van Tafelberg en staan ook as die Moederstad van Suid-Afrika bekend.

Afgelei:
• Kaapstadse

Vertaling:
Duits: Kapstadt
Engels: Cape Town
Nederlands: Kaapstad
Xhosa: Kapa, Kaapstad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 08 September 2026 19:23]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: vyf
Volgende onderwerp: binne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 14 10:27:54 UTC 2026