Betekenis:
• Die sewende maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.
Gebruik:
• Julie is vernoem na Julius Caesar; voorheen is dit Quintilis genoem in Latyn, aangesien dit die vyfde maand in die Romeinse Kalender was (die Romeinse Kalender het in Maart begin het).
Sinoniem:
• Juliemaand
Afkorting:
• Jul.
Vertaling:
Engels: July
Nederlands: juli
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.