Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Gebruik hierdie tekens!
Gebruik hierdie tekens! [boodskap #10389] Ma, 18 Augustus 1997 00:00 na volgende boodskap
meg1093c  is tans af-lyn  meg1093c
Boodskappe: 13
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hierdie is tekens wat julle kan gebruik. Ek het dit .Net tydskrif gekry en
dink dit is goed dat ons hierdie geselsgroep 'n bietjie opkikker !

As julle nog het, plaas dit, ons kan dit almal gebruik!

:-) = gelukkig!
:) = van oor- tot oor gelukkig!
;-) = oogwink!
:-D = hardop uitlag!
:-( = stem nie saam nie!
:-B = ?
:-X = ek praat nie!

Groetnis

EMC
Re: Gebruik hierdie tekens! [boodskap #10402 is 'n antwoord op boodskap #10389] Di, 19 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskap
Herma  is tans af-lyn  Herma
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
al hierdie een gesien?

:-Ş - tong uitsteek

EMC wrote in article
...
> Hierdie is tekens wat julle kan gebruik. Ek het dit .Net tydskrif gekry en
> dink dit is goed dat ons hierdie geselsgroep 'n bietjie opkikker !
>
> As julle nog het, plaas dit, ons kan dit almal gebruik!
>
> :-) = gelukkig!
> :) = van oor- tot oor gelukkig!
> ;-) = oogwink!
> :-D = hardop uitlag!
> :-( = stem nie saam nie!
> :-B = ?
> :-X = ek praat nie!
>
> Groetnis
>
> EMC
>
Vorige onderwerp: Miskien kan ek help.
Volgende onderwerp: Makro virusse (Re: ***Virus Waarskuwing***)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:28:29 MGT 2024