Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Athelstan (Æthelstan)
Athelstan [boodskap #125567] Sa, 04 Mei 2019 07:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Athelstan oorhandig 'n boek aan Sint Cuthbertus.
Athelstan oorhandig 'n boek aan Sint Cuthbertus.
Athelstan (ca. 894 - 940), genoem "die eerste koning van die Engelse", was die kleinseun van Alfred die Grote. Hy is gekroon te Kingston, Surrey en het sy mededingers in 937 by Brunanburh verslaan. Athelstan het geen kinders gehad nie en is deur sy halfbroer Edmund I opgevolg.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Athanasius
Volgende onderwerp: Atena
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:01:54 MGT 2024