Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asyn (Asynsuur)
Asyn [boodskap #125561] Vr, 03 Mei 2019 19:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vate met asyn.
Vate met asyn.
Asyn is 'n suur vloeistof verkry deur die werking van asyn-bakterieƫ in alkoholiese vloeistowwe soos wyn, of mos, bier, gegiste vrugtesappe ens. Dit bevat 4-15% asynsuur. Asyn word hoofsaaklik gebruik vir die voorbereiding en preservering van voedsel, maar histories was dit die mees beskikbare ligte suur.

Asynsuur, CH3COOH, is 'n suur wat deur baie plante deur gisting voortgebring word. Dit is aanwesig in asyn (4 - 15%) en verbind met baie metale om asetate te vorm, wat in die handel en in medisyne gebruik word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aswan
Volgende onderwerp: Asynvlieg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:32:26 MGT 2024