Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aswan
Aswan [boodskap #125560] Vr, 03 Mei 2019 19:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die stad Aswan in Bo-Egipte.
Die stad Aswan in Bo-Egipte.
Aswan is 'n stad in die suide van Egipte op die oostelike oewer van die Nyl by die eerste waterval. Die naam Aswan is afgelei van die Ou-Egiptiese woord Swenet wat 'handel' beteken. Die stad lê op die Kreefskeerkring, wat beteken dat die son tydens die somersonstilstand hier loodreg bo die aarde is. In die omtrek is beroemde bouvalle, asook die groot studam in die Nyl (die Aswan-dam) 5 km (3 myl) suid. In die Bybel word Aswan (oftewel Siëne) genoemd in Esegiël 29:10 en in Esegiël 30:6.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asuncion
Volgende onderwerp: Asyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:56:06 MGT 2024