Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asuncion
Asuncion [boodskap #125559] Vr, 03 Mei 2019 18:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Paraguay wat die stad Asuncion aandui.
Kaart van Paraguay wat die stad Asuncion aandui.
Asuncion (Asunción) is die hoofstad en grootste stad van Paraguay, asook 'n rivierhawe aan die rivier Parana. Asuncion is op 15 Augustus 1537 gestig deur Spanjaarde onder Juan de Salazar de Espinosa as Nuestra Señora Santa María de la Asunción. Dit lê aan die linkeroewer van die Río Paraguay, naby die Río Pilcomayo se uitmonding en net noordoos van die grens met Argentinië. Dit is 'n groot handelstad met 'n universiteit.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Vorige onderwerp: Astrologie
Volgende onderwerp: Aswan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:18:37 MGT 2024