Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Astrologie (Sterrewiggelary)
Astrologie [boodskap #125558] Vr, 03 Mei 2019 18:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die astrologiese tekens.
Die astrologiese tekens.
Astrologie (sterrewiggelary) is 'n outydse geloof dat die sterre die mens se lot bepaal, waaraan sommige mense vandag nog glo. Astroloë het die sterrehemel in 12 denkbeeldige „huise” (die Sodiak of Diereriem) verdeel om die toekoms te voorspel; die mening was dat ’n kind se toekoms afhang van die stand van die son, maan, planete, ens. by sy geboorte. ’n Diagram wat dit aantoon, word ’n horoskoop genoem.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Astrakan
Volgende onderwerp: Asuncion
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:23:04 MGT 2024