Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Astrakan
Astrakan [boodskap #125557] Vr, 03 Mei 2019 18:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Deel van die stad Astrakan.
'n Deel van die stad Astrakan.
Astrakan is 'n stad op ’n eiland in die Wolga-rivier ongeveer 30 myl van die Kaspiese See. Die stad lê in die Suid-Europese deel van Rusland en is beroemd vir sy vissery en veral kaviaar. Dit is hoofsaaklik te danke aan die steur ('n groot primitiewe vis, gewaardeer vir sy vleis en viseiers/kaviaar) wat in die rivier voorkom.

Karakoelpels word dikwels astrakan genoem, omdat dit eertyds deur Astrakan uitgevoer is.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Astor, William Waldorf
Volgende onderwerp: Astrologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:12:52 MGT 2024