besluit [boodskap #125549] |
Wed, 01 May 2019 19:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besluit
Afbreking: be•sluit
Selfstandige naamwoord: besluit
Meervoud: besluite
Verkleinwoord: besluitjie
Meervoud van verkleining: besluitjies
Betekenis:
• 'n Vasgestelde keuse; iets wat beslis is; 'n beslissing.
Gebruik:
• Ons sal 'n besluit hieroor moet neem.
Sinoniem:
• keuse
• beslissing
Afgelei:
• besluiteloos
• besluitnemer
• besluitneming
Hiponiem:
• raadsbesluit
• volksbesluit
Vertaling:
Engels: resolution, conclusion, decision
Nederlands: besluit
Werkwoord: besluit
Verlede tyd: het besluit
Teenwoordige deelwoord: besluitende
Verlede deelwoord: gebesluit
Betekenis:
• 'n Keuse maak; oor iets beslis.
Gebruik:
• Ons het besluit om meer inligting in te samel voordat ons finaal hieroor besluit.
Vertaling:
Engels: to decide, conclude, resolve
Nederlands: besluiten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|