Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewoonlik
gewoonlik [boodskap #125550] Wo, 01 Mei 2019 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewoonlik
Afbreking: ge•woon•lik
Uitspraak: /χəˈvʊə̯n.lək/




Bywoord: gewoonlik

Betekenis:
• Oor die algemeen; wat gereeld of meestal gebeur; soos wat uit ervaring geleer is.

Gebruik:
• Die derde poging is gewoonlik suksesvol.
• Arm mense het gewoonlik baie kinders.

Spreekwoord:
• Brandewyn raas gewoonlik as dit uit die vat kom. [Besope mense is gewoonlik luidrugtig.]

Sinoniem:
• algemeen
• deurgaans
• meestal

Afkorting:
• gew.

Vertaling:
Engels: usually, normally, ordinarily
Nederlands: gewoonlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besluit
Volgende onderwerp: plaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 13:43:50 MGT 2024