volgende [boodskap #125536] |
Wed, 01 May 2019 18:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volgende
Afbreking: vol•gen•de
Byvoeglike naamwoord: volgende
Betekenis:
• Wat later kom; iets wat direk na iets anders moet gebeur.
Gebruik:
• Wat moet hy volgende doen?
• Volgende jaar gaan ons 'n nuwe TV koop.
Antoniem:
• vorige
Verwant:
• aanstaande
• eerskomende
Afkorting:
• vlg.
Vertaling:
Engels: next, following
Nederlands: volgend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|