Leksikograaf Boodskappe: 25613 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wêreld
Afbreking: wê•reld
Uitspraak: /ˈvɛːrəlt/
Selfstandige naamwoord: wêreld
Meervoud: wêrelde
Verkleinwoord: wêreldjie
Meervoud van verkleining: wêreldjies
Betekenis:
• Die aarde met alles daarop.
• 'n Groot groep mense; die samelewing.
• Die aktiwiteite waaraan iemand sy tyd spandeer.
• 'n Spesifieke sfeer of leefruimte op aarde.
Gebruik:
• Hy reis om die wêreld in 80 dae.
• Die hele wêreld weet van dié lekker webtuiste.
• Haar wêreld bestaan uit skool en hokkie.
• Die wêreld om Kaapstad en Pretoria is Afrikaans.