Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wees
Afbreking: wees
Uitspraak: /vɪəs/
Werkwoord: is
Verlede tyd: was
Teenwoordige deelwoord: wees
Verlede deelwoord: gewees
Betekenis:
• Teenwoordige deelwoord van "is": wat tans bestaan.
Gebruik:
• Wees soet, dan koop ek vir julle roomys.
Spreekwoord:
• Nie links wees nie. [Dadelik begin.]
• Op jou hoede wees. [Versigtig wees.]
• Op die man af wees. [Sonder ompaaie.]
• Lank van asem wees. [Langdradig wees.]
• Dit wil gedoen wees. [Dis iets besonders.]
• Laat jou ja ja wees en jou nee nee. [Wees beslis.]
• In jou noppies wees. [Baie gelukkig en tevrede wees.]
• In iemand se goeie boeke wees. [In iemand se guns wees.]
• In jou skik wees met iets. [Baie tevrede wees met iets.]
• In jou peetjie wees. [Bankrot, onderdeur, tot niet wees.]
• Wie eerste is, sal laaste wees. [Grootdoenerige mense sal later 'n minderwaardige plek inneem.]
Vertaling:
Engels: to be
Nederlands: zijn, wezen
Nota:
• Wees is 'n onreëlmatige werkwoord: is - was gewees - sal wees (ist - war/ist gewesen - wird sein).