Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Webster-Ashburton-verdrag is 'n ooreenkoms in 1842 tussen V.S.A. en Kanada, wat verskeie sake besleg het, o.a. die grens tussen die twee lande. Die verdrag is genoem na Daniel Webster (1782 - 1852) en lord Ashburton (1774 - 1848), wat dit onderskeidelik namens die VSA en Kanada onderteken het.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.