Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asgard
Asgard [boodskap #125465] Sa, 27 April 2019 07:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die nege wêrelde van die Noorse kosmologie.
Die nege wêrelde van die Noorse kosmologie.
Asgard is die tuiste van die gode en dapper, gesneuwelde oorlogshelde in die Noorse mitologie. Dit word omring deur Midgard, die tuiste van gewone mense. Asgard bestaan uit 'n paar plekke. Die bekendste hiervan is Valhalla, waar die helfte van almal wat in gevegte gesterf het gaan, terwyl die ander helfte na Fólkvangr gestuur word. Odin en sy vrou Frigg regeer oor Asgard.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asetoon
Volgende onderwerp: Webster-Ashburton-verdrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:14:23 MGT 2024