Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Webster-Ashburton-verdrag
Webster-Ashburton-verdrag [boodskap #125466] Sa, 27 April 2019 07:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Karikature van lord Ashburton en Daniel Webster.
Karikature van lord Ashburton en Daniel Webster.
Die Webster-Ashburton-verdrag is 'n ooreenkoms in 1842 tussen V.S.A. en Kanada, wat verskeie sake besleg het, o.a. die grens tussen die twee lande. Die verdrag is genoem na Daniel Webster (1782 - 1852) en lord Ashburton (1774 - 1848), wat dit onderskeidelik namens die VSA en Kanada onderteken het.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asgard
Volgende onderwerp: Asië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:59:47 MGT 2024