Asetileen [boodskap #125463] |
Sa, 27 April 2019 06:44 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Asetileen of Etyn is 'n giftige gas met formule C2H2, berei deur water by kalsiumkarbide te voeg. Dit kan vir lampe gebruik word. As dit verbrand met suurstof, gee dit die oksi-asetileen-vlam, temperatuur 3,500°C, wat gebruik word om metalete te sweis en te sny.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|