Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aserbeidjan (Azerbeidjan)
Aserbeidjan [boodskap #125457] Vr, 26 April 2019 06:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ligging van Aserbeidjan.
Ligging van Aserbeidjan.
Aserbeidjan (Azerbeidjan) is 'n land en 'n voormalige republiek van die U.S.S.R. Aserbeidjan lê op die grens van Oos-Europa en Wes-Asië. Die land grens aan die Kaspiese See in die ooste, Iran in die suide, Armenië in het weste, Georgië in die noordweste en Rusland in die noorde. Die waterskeiding van die Kaukasusberge, wat dwarsdeur Aserbeidjan loop, word tradisioneel as die grens tussen Europa en Asië beskou. Die land is in 1920 met geweld by die U.S.S.R. ingelyf, maar het sy onafhanklikheid in 1991 met die verbrokkeling van die Sowjetunie herwin. Die hoofstad en grootste stad is Bakoe.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ascot
Volgende onderwerp: Asetileen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:19:09 MGT 2024