Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ascot
Ascot [boodskap #125456] Do, 25 April 2019 19:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ascot se beroemde perderenbaan.
Ascot se beroemde perderenbaan.
Ascot is 'n stad in Berkshire, Engeland, 9.7 km suid van Windsor, 6.4 km oos van Bracknell en 40 km wes van Londen. Die stad is bekend vir sy perderenne in Junie, altyd bygewoon deur die deftige lui.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asclepiadaceae
Volgende onderwerp: Aserbeidjan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:21:37 MGT 2024