Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vanaf
vanaf [boodskap #125428] Ma, 22 April 2019 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vanaf
Afbreking: van•af




Voorsetsel: vanaf

Betekenis:
• Dui die tyd wanneer iets begin aan.
• Dui die kleinste getal of bedrag aan.
• Dui 'n vertrekpunt (plek) aan.

Gebruik:
• Die kafee is vanaf 8 uur oop.
• Die rokke word vanaf R500 stuk verkoop.
Vanaf Bloemfontein is dit vyf ure se ry na Pretoria.

Vertaling:
Engels: from
Nederlands: vanaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebied
Volgende onderwerp: geword
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:38:11 MGT 2024