| vanaf [boodskap #125428] |
Ma., 22 April 2019 10:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26782 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
vanaf
Afbreking: van•af
Voorsetsel: vanaf
Betekenis:
• Dui aan wanneer iets begin.
• Dui die kleinste getal of bedrag aan.
• Dui 'n plek of vertrekpunt aan.
Gebruik:
• Die kafee is vanaf 8 uur oop.
• Die rokke word vanaf R500 per stuk verkoop.
• Vanaf Bloemfontein is dit vyf ure se ry na Pretoria.
Antoniem:
• tot
Vertaling:
Engels: from
Nederlands: vanaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 07 Oktober 2026 06:13] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|