Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sowat
sowat [boodskap #125420] Ma, 22 April 2019 08:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20783
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sowat
Afbreking: so•wat




Bywoord: sowat

Betekenis:
• Naastenby; ongeveer; omtrent; by benadering.

Gebruik:
• Die woordeboek het sowat 17000 inskrywings.

Sinoniem:
• digby
• omtrent
• ongeveer
• ongeveer
• nagenoeg

Antoniem:
• presies

Vertaling:
Engels: just about, more or less, roughly
Nederlands: zowat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskeie
Volgende onderwerp: tyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 19:31:58 MGT 2024