Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
volgens
Afbreking: vol•gens
Uitspraak: /woord/
Voorsetsel: volgens
Betekenis:
• Gee 'n bron vir die gewewe redenasie; soos gesê, verduidelik of verklaar is; ooreenkomstig.
Gebruik:
• Volgens die wet mag mens nie in 'n publieke gebou rook nie.
• Fanus Rautenbach sê: "ons moet almal eendag sterwe, maar elkeen sterf volgens sy beroep."
Spreekwoord:
• Hy doen dit volgens die letter van die wet. [Presies soos die wet dit letterlik neerlê.]
Vertaling:
Engels: according to, in accordance with
Nederlands: volgens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.