Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » met
met [boodskap #125229] Do, 28 Maart 2019 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
met
Afbreking: met
Uitspraak: /mɛt/




Voorsetsel: met

Betekenis:
• Deur middel van; hoe of wanneer iets gebeur.
• Wat iets het; iets aan iets of iemand toedig.
• Saam met, of vergesel van.

Gebruik:
• Jy kan die appel met 'n mes skil.
• Ek hou van die meisie met die blonde hare.
Met belasting kos dit R100.

Antoniem:
• sonder

Sinoniem:
• mee

Vertaling:
Engels: with, at, on
Nederlands: met

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: word
Volgende onderwerp: as
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:24:21 MGT 2024