met [boodskap #125229] |
Thu, 28 March 2019 15:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
met
Afbreking: met
Uitspraak: /mɛt/
Voorsetsel: met
Betekenis:
• Deur middel van; hoe of wanneer iets gebeur.
• Wat iets het; iets aan iets of iemand toedig.
• Saam met, of vergesel van.
Gebruik:
• Jy kan die appel met 'n mes skil.
• Ek hou van die meisie met die blonde hare.
• Met belasting kos dit R100.
Antoniem:
• sonder
Sinoniem:
• mee
Vertaling:
Engels: with, at, on
Nederlands: met
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|