die [boodskap #125171] |
Thu, 21 March 2019 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
die
Afbreking: die
Uitspraak: /di/
Bepaalde lidwoord: die
Betekenis:
• Verwys na iets bepaalds; 'n spesifieke persoon of ding wat bekend is.
• Die word voor 'n datum gebruik.
Gebruik:
• Die kind speel op die treinspoor.
• Dit is vandag die tiende Oktober.
Wisselvorm:
• de (verouderd)
Verwant:
• hierdie
• daardie
Vertaling:
Engels: the
Nederlands: de, het
Nota:
• Kyk ook na die onbepaalde lidword 'n.
• Dié met 'n aksent is 'n aanwysende voornaamwoord.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|