Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » 'n (’n)
'n [boodskap #125172] Do, 21 Maart 2019 09:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
’n
Afbreking: ’n
Uitspraak: /ə/, /ə̃/




Onbepaalde lidwoord: ’n

Betekenis:
• Een of enige. Verwys na iets onbepaalds in die enkelvoud (m.a.w. nie na 'n bepaalde/spesifieke ding nie).

Gebruik:
• Kan ek 'n koekie kry?
'n Mens weet gewoonlik wat ’n mens moet doen.

Vertaling:
Duits: ein
Engels: a, any
Nederlands: een

Nota:
• As mens "’n" aan die begin van 'n sin gebruik, moet die volgende woord met 'n hoofletter begin.
• Let op die ortografie ('n of ’n). Foutiewe vorme: ′n, `n, ‘n, ñ of die ergste n (sonder enige afkappingsteken).
• Kyk ook na die bepaalde lidword, die.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: die
Volgende onderwerp: tafereel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:39:04 MGT 2024