Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Akropolis
Akropolis [boodskap #124888] So, 03 Maart 2019 09:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Akropolis is die hoogste deel (sitadel) van ’n Griekse stad. Die vernaamste hiervan is die Akropolis in Athene, ’n rots van 500 vt. hoog waarop die oorblyfsels van die Parthenon en ander pragtige geboue uit die tyd van Pericles (ca. 430 v.C.) staan. Sien Boukuns.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Akoniet
Volgende onderwerp: Aksent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:11:43 MGT 2024