Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Hulp met 1970's film
Hulp met 1970's film [boodskap #10006] Do, 17 Julie 1997 00:00
Sharl Short  is tans af-lyn  Sharl Short
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
In die jare sewentig was daar n Afrikaanse film genaamd "Die Ses Soldate"
wat gehandel het oor die Suid Afrikaanse Bosoorlog. Kan enige iemand dalk
vir
my vertel watter produksie huis die film gemaak het. Ek het al met Elmo De
Wit
Films in Suid Afrika in verbinding getree en hulle het my verseker dat dit
nie
hulle was nie. Is daar enige iemand in die film bedryf wat my kan help?

Baie dankie vanuit Sydney, Australie
Vorige onderwerp: Monitor op die Web
Volgende onderwerp: Staal Burger en Doedie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:21:48 MGT 2024