Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Staal Burger en Doedie
Staal Burger en Doedie [boodskap #10473] Di, 26 Augustus 1997 00:00
Johan Jacobs  is tans af-lyn  Johan Jacobs
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
In die vroeër jare onthou ek 'n storie op die Afrikaanse radio van Staal
Burger en sy metgesel Doedie.

Ek is op soek na opnames van die Staal Burger stories en sal dit waardeer
indien daar iemand is wat kan raadgee.

My e-pos address is jac...@syfrets.co.za

Groetnis

Johan
Vorige onderwerp: Hulp met 1970's film
Volgende onderwerp: Beste Afrikaanse TV-program
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:54:59 MGT 2024