Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Gelowiges
Gelowiges [boodskap #9856] |
Di., 24 Junie 1997 00:00 |
Louis
Boodskappe: 32 Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek is tans werksaam by 'n baie groot konglomeraat in SA. Wat vir my uiters
verbasend is, is die feit dat 'n groot gros van my kollegas nie aan enige
geloof behoort nie - en dit vir 'n land waar ons op 'n 80%
Christenskapsyfer roem (laaste sensusopname).
Hoe ervaar die res van die NG dit ?
Louis
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 26 18:49:24 UTC 2025
|