Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Kerk bely Apartheid.....
Kerk bely Apartheid..... [boodskap #9523] Ma, 26 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
Blue Peter[2]  is tans af-lyn  Blue Peter[2]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek hoor dat Alex Bo en sy trawante vra dat die Kerk moet sy sondes bely oor die
Apartheid... Het julle nou sulke snert gehoor, of is ek hier die enigste een
van my wysie af... Miskien kan AlexBo en sy trawante liewers hulle sterre dank
vir die instelling van Apartheid.... Hoekom se hy nie sommer ook die NGK, by
name nie?

Ek dink dat hierdie sogenaamde WVK het nou verander na Wye Voet Koos... En
julle weet tog almal wat WyeVoet gedoen het......?

Hoe voel julle daaroor

Vriendelik groete
Gerhard

--

'Die herinneringe aan Gerhardus
is veel aangenamer as sy Teenwoordigheid'
Re: Kerk bely Apartheid..... [boodskap #9573 is 'n antwoord op boodskap #9523] Wo, 28 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In am...@iafrica.com (Blue Peter) writes:

> Ek hoor dat Alex Bo en sy trawante vra dat die Kerk moet sy sondes bely oor die
> Apartheid... Het julle nou sulke snert gehoor, of is ek hier die enigste een
> van my wysie af... Miskien kan AlexBo en sy trawante liewers hulle sterre dank
> vir die instelling van Apartheid.... Hoekom se hy nie sommer ook die NGK, by
> name nie?

> Ek dink dat hierdie sogenaamde WVK het nou verander na Wye Voet Koos... En
> julle weet tog almal wat WyeVoet gedoen het......?

> Hoe voel julle daaroor

> Vriendelik groete
> Gerhard

> --
Die NGK het beslis 'n GROOT rol in apartheid gehad. Vra maar vir oom
Beyers, Carl Niehuas en daai prof. toppie,...Johann Heyns, Alex Heyns,??
Anyway, hulle het almal dit erken en prof Heyns is juis oor die
skulderkenning om die lewe gebring.
Jy en die wat soos jy dink is beslis van jou trollie af. viva Alex
viva.
> 'Die herinneringe aan Gerhardus
> is veel aangenamer as sy Teenwoordigheid'

--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Re: Kerk bely Apartheid..... [boodskap #9592 is 'n antwoord op boodskap #9523] Do, 29 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
Thomas writes:

> In am...@iafrica.com (Blue Peter) writes:
>
>
>> Ek hoor dat Alex Bo en sy trawante vra dat die Kerk moet sy sondes bely oor die
>> Apartheid... Het julle nou sulke snert gehoor, of is ek hier die enigste een
>> van my wysie af... Miskien kan AlexBo en sy trawante liewers hulle sterre dank
>> vir die instelling van Apartheid.... Hoekom se hy nie sommer ook die NGK, by
>> name nie?
>
>> Ek dink dat hierdie sogenaamde WVK het nou verander na Wye Voet Koos... En

>> julle weet tog almal wat WyeVoet gedoen het......?
>
>> Hoe voel julle daaroor
>
>> Vriendelik groete
>> Gerhard
>
>> --
> Die NGK het beslis 'n GROOT rol in apartheid gehad. Vra maar vir oom
> Beyers, Carl Niehuas en daai prof. toppie,...Johann Heyns, Alex Heyns,??
> Anyway, hulle het almal dit erken en prof Heyns is juis oor die
> skulderkenning om die lewe gebring.

Hmm Thomas - hoop vir jou part nie die vuiligheids polisie monitor die
nuusgroep nie. Hulle soek hoeka nog na die ou wat Prof. Heyns geskiet het. Jy
weet dalk iets waarin hulle sal belang stel? :)

Cheers
Lou

PS: Die skuldiges monitor miskien ook die nuusgroep .... ;|
Vorige onderwerp: Op soek na die Bybel in Afrikaans vir 'n swak siende rekenaar gebruiker
Volgende onderwerp: Gelowiges
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 05:28:16 MGT 2024