Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Op soek na die Bybel in Afrikaans vir 'n swak siende rekenaar gebruiker
Op soek na die Bybel in Afrikaans vir 'n swak siende rekenaar gebruiker [boodskap #9381] Sa, 17 Mei 1997 00:00
Johann Gaum  is tans af-lyn  Johann Gaum
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek is dringend op soek na 'n Afrikaanse elektroniese weergawe van die Bybel
vir 'n familielid wat Makulere Degenerasie onderlede het. Ek weet nie meer
waar om nog te soek nie. Kan iemand asseblief help?
Groete
Johann
Vorige onderwerp: JA ONS GAAN NOG KERK TOE
Volgende onderwerp: Kerk bely Apartheid.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:46:27 MGT 2024