|
Re: Die Web in Afrikaans [boodskap #133949 is 'n antwoord op boodskap #122479] |
Sun, 04 October 2020 18:50 |
|
admin
Boodskappe: 46 Geregistreer: May 2018
Karma: 4
|
Volle Lid Administrateur |
|
|
Wanneer u Afrikaanse inligting op die Internet publiseer, maar tog seker dat dit as Afrikaans verklaar is. Dit effens tegnies, maar as u op 'n Afrikaanse bladsy land, kliek regs en kies "View page source". Soek die HTML-etiket bolangs, en maak seker dit bevat die attribuut lang="af".
Verkeerd:
Nog erger:
Net reg:
U sal verstom wees om te sien hoeveel bekende Afrikaanse webwerwe dit nie regkry nie!
|
|
|