Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Nou Wat Nou????
Nou Wat Nou???? [boodskap #8699] |
Mon, 03 March 1997 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar is al die Rugbyondersteuners van die Kaap nou.....
Het julle almal Noord Transvaal toe getrek. Ek hoor dit gaan nou so
beroerd daar in die Kaap, dat die Verkeerskonstabels Rugby kaartjies vir
Oortredings uitreik vir Saterdae op Nuweland, want dit
is `n groter straf om vir die WP te sit en kyk as om `n boete te betaal.
Noord Transvaler in die Oos Kaap. OkOkOkOk ek weet ek `n draadsitter,
maar ons betaal darem vir `n Rugbykaartjie hier in die Baai as die OP
speel.
Totsiens OU GROOTE?
Frikkie
pot...@global.co.za
|
|
|
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:37:12 UTC 2025
|